Hoe Dit Werk

Sluit by Forum24 aan

Dis vinnig, eenvoudig, veilig en gratis om aan te sluit. Om te begin, verskaf jou naam en e-posadres en kies jou wagwoord. Onthou asseblief dat jy slegs een keer kan aansluit.

Bevestig

Nadat jy geregistreer het, sal jy ’n e-pos van ons ontvang wat bevestig dat jy graag by Forum24 wil aansluit. Klik op die skakel binne hierdie e-pos om jou registrasie te voltooi. Dit is hier waar jy inligting oor jouself aan ons sal verskaf. Onthou, hoe meer inligting jy verskaf, hoe beter is jou kanse om ’n uitnodiging te ontvang om aan ’n opname deel te neem wat jou sal help om meer punte te verdien om beloon te word.

Aktiveer

Sodra jy by Forum24 aangesluit het, sal jou profiel geaktiveer word. Nou het jy toegang tot Forum24. Wag vir ’n uitnodiging om aan ’n opname deel te neem, voltooi die opname en jy sal met punte beloon word. Hoe meer punte jy ontvang, hoe meer Belonings kan jy opeis.
Onthou, alle inligting wat jy verskaf sal streng vertroulik wees en sal nie aan ’n derde party verskaf word nie. Jy sal ook enige tyd kan kies om te onttrek en jou profiel heeltemal te skrap.